LEON PELSER's Comments

Comment Wall (46 comments)

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

At 12:26 on February 28, 2015, Pietman Muller said…

Baie geluk Leon! Jy verdien dit werklik, nie net alleen oor die kwaliteit van die individuele foto's nie, maar ook die verskeidenheid van temas wat jy aanroer . Jou foto's inspireer en motiveer almal tot hoër hoogtes. Baie dankie vir jou bydrae oor die jare tot PC.

At 20:36 on February 27, 2015, Jaco Linde said…

Baie geluk Leon met die toekenning van Fotograaf van die Jaar.  Jou foto's is uitstekend en die toekenning is welverdiend.  Jaco

At 16:23 on October 27, 2014, Tanya Kroon said…

Wow dankie - ek het julle ook baie geniet! tankroon@gmail.com - sal graag jou foto's wil sien

At 16:09 on October 18, 2013, gerda robbertse said…

Goeie dag Leon, dit lyk my ek sal darem 'n boodskap na jou kan deurkry. Ek het oneindig probleme met my rekenaars en die persoon wat daaraan werk kan dit net nie opgelos kry nie.  Maar dit daargelaat.  Ek wil net vir jou baie gelukwens met jou GOUE toekenning in die internasioenale kompetiesie.  Sjoe jy kan baie trots wees hierop.  Baie! Baie! geluk

Groete

Gerda

At 12:33 on July 30, 2013, lizette ludeke coetzer said…

Oulike temas vir die kompetisie! is hard besig om aan iets te werk!

At 22:13 on March 5, 2013, Gustav said…

Nice pic Dr. You actually lekker young! :D Other pics, I thought you were like really old ;) hehe

At 18:15 on March 2, 2013, Elaine de Bruin said…

Hi, Baie geluk met jou verjaarsdag!  Hoop jy het 'n baie lekker dag...

At 17:56 on March 2, 2013, Lize Hill said…
Happy Birthday:) Seen - vreugde - Vrede - en alles wat mooi en lieflik is - lekker dag!
At 19:53 on March 1, 2013, Corne Lourens said…

Hi Leon.  Baie geluk met jou verjaarsdag more.  Ek is net bang as ek nie nou geluk sê nie kom ek dalk nie more daarby uit nie.  Hoop jy het 'n wonderlike geseënde jaar wat voorlê

At 15:20 on December 24, 2012, Susan Pretorius said…

Hi Leon baie geseende kerfees vir jou en die gesin.

At 7:05 on December 14, 2012, Reppies Repsold said…

Baie geluk Leon!  Die tweede jaar net agter die voorloper...  Hoop jy kom terug van die berge met die wenner!

At 21:21 on December 13, 2012, Susan Pretorius said…

Baie geluk met 3de plek , ek geniet altyd jou fotografie en sien uit na al die kreatiwiteit wat in jou fotos in gaan.

At 23:15 on November 27, 2012, Carminda Swanepoel said…

Baie dankie, is BESIG so kom nooit orals uit! wardeer dit! xxx

At 10:31 on November 19, 2012, Gustav said…

Awesome!! Go for it!! I don't mind at all!! :) Everything I post up here is an idea, motivation or inspiration for everyone here. Looking forward to see what you came up with!! :D 

At 13:24 on November 15, 2012, Adele Jurgens said…

Hi, ek leef nog.

At 20:44 on October 30, 2012, Lize Hill said…
Dankie Leon - waardeer!
At 20:28 on October 16, 2012, Donita Visser said…

Hi - ek sien nou eers die boodskap vir my verjaarsdag - baie dankie

At 16:55 on August 20, 2012, Adele Jurgens said…

Hi.

At 11:06 on July 17, 2012, Michael K Griffin said…

Thanks Leon the tip!!!

At 12:04 on July 5, 2012, Elaine de Bruin said…

Hi.  Baie dankie, het nou net die foto vir jou gestuur.

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service