Dit is baie belangrik dat fotograwe na hulle oe moet kyk. Baie van ons spandeer  lang periodes tyd  buite in die son en dit kan  n negatiewe uit werking op jou oe  he. Volgens my oogarts begin  mense in Suid Afrika al 20 jaar voor mense in  Engeland bril dra . Die rede DIE SON .

http://www.columbiatribune.com

So sit maar die GOEIE sonbril op.

Views: 93

Add a Comment

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

Comment by LEON PELSER on February 21, 2013 at 20:23

...en dit steek so maklik aan...as jy met jou geinfekteerde oog  deur die 'viewfinder' loer , en iemand kom loer wat jy sien, gaan die arme siel aansteek!

Comment by Susan Pretorius on February 11, 2013 at 19:39

Ek dink dit is nogal iets wat ons ernstig moet neem . Ek t ook onlangs n oog infeksie gehad en dit uiters ongemaklik.Nie net is dit die son ,wat ons oe beinvloed nie maar ons sit ook vir lang tye voor rekenaars sonder om ons fokus teverskuif.

Comment by Danie Bester on February 11, 2013 at 16:44

Thanks for sharing Susan. I currently have an eye infection, and I have to tell you it is not comfortable. Think I will commission our specialist writer, John Onderstall to write us an article about it.

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service