Canaon 550D; Zoom lens 55-250mm; Handheld; ISO 200; f22; 1/15sec

Rating:
  • Currently 0/5 stars.

Views: 729

Add a Comment

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

Comment by Fredere de Jager on January 5, 2012 at 13:10

Baie dankie almal. Waardeer dit baie. Ek deel graag die detail omtrent die shoot met almal. Ek sal details oor die shoot vir Danie/Deon stuur en dit kan dan op photo crit gepubliseer word. Al wat jy nodig het is n generator, industrial fan," blonde" beligting en n silver reflektor. Dan n hot model en n lig en baie dun satyn lap wat om haar gedraai is. Obviously dan n mooi landscape in die agtergrond. Die satyn lap gee verskillende effekte met die fan wat waai en die fan moet voor en onder wees sodat dit slegs op die lap waai en nie op die model nie. Die foto's van die shoot wat ek sal aanstuur gee beter verduideliking.

Comment by LEON PELSER on January 4, 2012 at 17:34

Goed gedoen; ook deur die judges!! geluk nogmaals.

Comment by Lize Hill on January 4, 2012 at 17:03
Geluk Fredere - regtig meer as puik:)
Comment by Pietman Muller on January 4, 2012 at 17:00

Hierdie is 'n waardige wenner! baie geluk met SOTM en 'n fantastiese foto.

Comment by Peter John Martin on January 4, 2012 at 16:58

A great shot & a worthy SOTM - well done Fredere

Comment by Izak van Heerden on January 4, 2012 at 16:39
Baie geluk met SOTM Fredere! Ek hoop jy skryf in vir die Beeld kompetisie.
Comment by gerda robbertse on December 10, 2011 at 7:23

Baie geluk met SOW!! Die foto is fantasties! Ek is ook nuuskierig hoe jy die rok so gekry het.

Comment by Izak van Heerden on December 7, 2011 at 9:56
Dankie Fredere, het die request gekry.
Comment by Fredere de Jager on December 7, 2011 at 9:41

Izak, ek deel graag met jou die set-up. Ek dink foto's gaan n beter verduideliking gee. Ek sal die foto's dalk vir Danie email en as hy so gaaf sal wees om dit te publiseer of vir jou aan te stuur. Ek gaan letterlik nou oorsee en is eers aan die einde van Desember terug. Het ook n friend request gestuur maar jy het seker nog nie ontvang nie.

Comment by Adele Jurgens on December 7, 2011 at 5:52

Fantastiese foto.

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service