My eie "Time-magazine" foto...n opvolg van "storie sonder woorde"...geskiet by n plaas opstal; Die "model" bang, maar ook nuuskierig. Sony alpha55; sigma 18/200 mm; f5,6 @ 1/60 sek, iso100, monopoot, photoshop.

Rating:
  • Currently 0/5 stars.

Views: 603

Add a Comment

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

Comment by LEON PELSER on December 16, 2012 at 9:56

DANKIE almal...sal weer vir hierdie outjie n sak vol chappies vat!

Comment by Magda Henning on December 15, 2012 at 18:35

baie geluk Leon groete

Comment by Pietman Muller on December 14, 2012 at 14:39

Baie geluk Leon, ek sien dit nou eers, is so besig die laaste tyd en dan is die internet ook nog chronies af by ons. Alhoewel jy die onbetwiste makro koning is doen jy ewe goed in alles waarop jy jou lens rig en dit is nie vir my vreemd om jou weereens onder die top presteerders te sien nie. Jy is waarlik 'n inspirasie vir die res van ons en daag ons telkens uit om uit ons gemaksones te beweeg met dit wat jy op Photocritic laai. Hou  so aan, ek kyk uit vir nog wenners! 

Comment by Reppies Repsold on December 14, 2012 at 7:13

Baie geluk Leon!

Comment by ronel on December 13, 2012 at 11:34

this ia a captivating pic.  well done oom pelser.

Comment by Elaine de Bruin on December 13, 2012 at 8:48

Baie geluk! 

Comment by Danie Coetzee on December 13, 2012 at 7:56

Baie geluk Leon!!...

Comment by Hendrik Venter on December 13, 2012 at 7:06

Baie geluk Doc. Nog n foto prestasie vir die muur in jou spreek kamer. ek dink jy sal n groter plek moet kry vir al die wen fotos.

Comment by gerda robbertse on December 13, 2012 at 7:05

Baie! Baie! geluk Leon!

Comment by Gustav on December 12, 2012 at 23:20

Brilliant!! Congrats!!! :D

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service