Desember maand het die hoogste insidensie van depressie en selfmoord pogings in ons samelewing. Ek probeer altyd my pte laat verstaan dat elkeen van ons tog eintlik n wenner is...iewers i/d verlede, het jy uit n bondel "atlete" vorentoe geskiet en die resies gewen!! Hierdie foto verduidelik wat ek bedoel...moet nie dat depressie julle die Desember onder kry nie!!

Views: 238

Reply to This

Replies to This Discussion

Tog so waar! Jy het my eintlik skoon bewoë, 'n baba is seker ook die grootste grootste geskenk wat mens kan kry (laat my nou dink aan Kersfees waar geskenkies ter sprake is)!  Lyk na 'n baie vriendelike ou kleintjie.

*****BRILJANT.....Leon... !  Stem saam met Corne!

Wat 'n unieke uitbeelding! 

Ek stem saam met jou Leon! As polisie fotograaf baie jare trug, was Desember selfmoord tyd en baie besig. So onnodig! Die lewe is so n voorreg en lekker!

Ek is mal oor jou uitbeelding!

Oulik. Die oukie/girlkie lyk sommer na 'n wenner!

Yes you did! You are a winner! :0)

Nice fun picture Leon! wishing you a fantastic 2013.

haha! net jy kan aan so iets dink, skerp Leon

RSS

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service